Vreemd-Vernietig歌曲免费下载

《Vreemd-Vernietig》歌曲详情

作词 : Henco Bosman

作曲 : Henco Bosman

Ek dink ek sal moet hardloop vir dit.

So onvermydelik bly alles hier rondom my.

Ek hoop daar is ‘n antwoord iewers.

Of het dit daar waar die lyne moes kruis verdwyn?

Ek is jammer. Ek het weer

Nog ‘n jaar deur gesukkel,

Nog ‘n oomblik prys gegee.

Vir die emosies om al weer

Hul hand uit te ruk en te treur,

Deur hierdie aarde verskeur.

Is als nou vernietig?

Soveel skade is aangedoen

Terwyl die lig en die donderweer breek.

Vernietig my en al my menswees.

Die donker is gemaklik om op te snuif

En hier in te kruip tussen my woorde—

Gelaaide geweerskote wat my toe vou.

Nog ‘n jaar deur gesukkel,

Nog ‘n oomblik prys gegee.

Vir die emosies om al weer

Hul hand uit te ruk en te treur,

Deur hierdie aarde verskeur.

Is als nou vernietig?

Soveel skade is aangedoen

Terwyl die lig en die donderweer breek.

Moet ek wag net langer?

Ek dink aan haar dan nog steeds.

Het gesê ek’s jammer.

Hoekom moet my moed so breek?

Kom, ek verbeel my liewers weer,

En weer wil ek dit probeer—

Om te dans, net skielik.

Miskien kan ek van jou ook vergeet.

下载地址:

此为隐藏内容,需人机验证后查看下载!