作词 : Henco Bosman
作曲 : Henco Bosman
Byt vas, bly onder
Ek dink ek gaan nog 'n keer probeer
Uitbars, uitstorm
My hart weer deur belediging beseer
Laat aand, lê wakker
Verwar, verweer
Wag ek
Weet dan hoe ek voel
Jy wens dit kon verander
Maar jou teenwoordigheid breek spoed
Ek wens ek kon verander
Net soos wat dit altyd is
Verdun en afgewater
Bly jou verskonings net te min
Sal iets ooit kan verander?
En ek wens iets kon verander
Blykbaar het ek myself misgis
My god hou my te dapper, ek dink
Ek praat
Ek praat te veel, te min
Jy brand en ek kry te warm
Wag ek
Weet dan hoe ek voel
Jy wens dit kon verander
Maar jou teenwoordigheid breek spoed
Ek wens ek kon verander
Net soos wat dit altyd is
Verdun en afgewater
Bly jou verskonings net te min
Sal iets ooit kan verander?
En ek wens iets kon verander
Ek wens iets kon verander

热门推荐| 1 | |
|---|---|
| 2 | |
| 3 | |
| 4 | |
| 5 | |
| 6 | |
| 7 | |
| 8 | |
| 9 | |
| 10 |