Jordan Menzies/Danie Du Toit/Moskou Du Toit-Allie歌曲免费下载

《Jordan Menzies/Danie Du Toit/Moskou Du Toit-Allie》歌曲详情

Allie se chilli-neut-wortelkoek

Wat soettaande na iets souts maak soek

Op die agterseat langs die bakkie roomys vir Sonsie

Allie se blou karretjie

Met haar vierpoot-worshond-stertjies op die agterseat

Ou Allie, my Allie se blou karretjie

Allie, Allie, Allie

Liefste hart wat skrik vir niks en vir niemand nie

Allie, Allie, Allie

Jy het jou finale destinasie bereik

Hoor hoe die hemel oopmaak

Trompette blaas

Vir die Allie van Pretoria

Haar laaste rit tot 'n ent

Met 'n lieflike geskenk

Die mooiste kroon wat wag in die Here se hand

Haar laaste kaarte oop gespeel

Haar hart gehou maar nou's dit deel

Van die lang pad

Stippels op die nou pad

Allie, Allie, Allie

Liefste hart wat skrik vir niks en vir niemand nie

Allie, Allie, Allie

Jy het jou finale destinasie bereik

Hoor hoe die hemel oopmaak

Trompette blaas

Vir die Allie van Pretoria

Haar laaste rit tot 'n ent

Met 'n lieflike geskenk

Die mooiste kroon wat wag in die Here se hand

Vir so lieflike hart om so stil te lȇ

Om geen laaste sȇ te sȇ

Ou Allie, my Allie, blou Allie

下载地址:

此为隐藏内容,需人机验证后查看下载!