Beeskraal-Redes歌曲免费下载

《Beeskraal-Redes》歌曲详情

作曲 : Charlie Smidt

作词 : Charlie Smidt

Daar's 'n donker in die donderstorm wat sy hande om my vorm

In die nag staan ek alleen hier buite terwyl die blitse klop teen my ruite

In my kamer alleen het ek verdwaal, daar is iets in die nag wat my kom haal

Sand loop in die uurglas af terwyl die water die aarde was

Tel op jou foon

Dan luister ek graag

Wat is die redes hoekom jy moes gaan?

Die geritsel van die bome se blare maak 'n skaduwee van jou hare

Jou oë blink steeds in 'n swart blou gang terwyl geraamtes steeds hier hang

Tel op jou foon

Dan luister ek graag

Wat is die redes hoekom jy moes gaan?

Tel op jou foon

Dan luister ek graag

Wat is die redes hoekom jy moes gaan?

Tel op jou foon

Dan luister ek graag

Wat is die redes hoekom jy moes gaan?

Tel op jou foon

Dan luister ek graag

Wat is die redes hoekom jy moes gaan?

下载地址:

此为隐藏内容,需人机验证后查看下载!